Ek wil ’n hemp vir Kersfees hê

As mens aan Kersfees dink, dan is dit gewoonlik die Europese tipiese wit Kersfees-prentjies met sneeubedekte bome, kaggels met Kerskouse en warm sjokolade waaraan mens dadelik dink, maar hier in Suid-Afrika vier ons mos ʼn behoorlike Somerkersfees!

Bederf jou geliefdes hierdie jaar met die mooiste T-hemde uit Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie.

Afrikaners is plesierig

Afrikaners is plesierig, dit kan jy my glo. Hulle hou van partytjies en dan maak hulle só! Nou kan jy vir almal wys jy is ook deel van dié plesierigheid met die mooiste T-hemde, beskikbaar in ʼn mansnit en damesnit. Daar is slegs beperkte voorraad beskikbaar van dié unieke T-hemde wat spesiaal ontwerp is vir Maroela Media se 10de verjaarsdag.

Koop nou vir slegs R299-00

Nog Maroela-hemde

T-hemp vir ma in Die Koöperasie

Daar is ʼn verskeidenheid van hemde in ons Koöperasie – kom loer gerus na hemde vir die kleinspan, vir ouma, oupa, ma en pa.

Koop nou (pryse wissel van slegs R85-00 tot R299-00)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.