Elma en Deanré vier fees saam met die matrieks

Elma Postma en Deanré Reiners (Foto: Skermgreep uit die video)

Whoo hoo!” is dalk van die eerste woorde wat by jou mond uitgekom het toe jy jou uitslae kry. Vier fees en wees jolig, jy het hard gewerk om vandag met jou uitslae in jou hand te kan staan. Bekende aktrise Elma Postma en Deanré Reiners, bekend vir sy rol in die fliek, Mossie, is vandag saam met jou bly.

Onthou dat jy jou matriekuitslae sommer direk hier op Maroela Media kan sien of laai die Maroela Matrieks-app nou af.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.