[Foto’s] Matrieks skenk hul skoolskoene

Foto: Midstream College

Foto: Midstream College

Verskeie skole se matrieks het Vrydag hul skoolskoene ná hul eindeksamen, aan minderbevoorregte kinders geskenk.

Een van die skole, Hoërskool Waterkloof, het op Facebook geskryf: “Kaalvoet, maar gelukkig, gaan hulle die toekoms tegemoet…”

Midstream College se matrieks het ook hul skoene geskenk. “Meeste van die matrieks het vandag van die skool weggestap, op dieselfde manier wat hulle graad 1 begin het, kaalvoet! Dankie, matrieks!”

Onthou dat matrieks kan registreer om ‘n SMS te kry sodra hul uitslae gratis op Maroela Media beskikbaar is.
Klik hier om te registreer

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Jan ·

As alle mense in die land so ‘n ingesteldheid gehad het. Zuma, eat your heart out.

Hestie ·

My kind waa laasjaar matriek. Hulle het op die laaste dag met gewone klere skooltoe gegaan en hulle skoolklere, skoene en tasse ook geskenk.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.