[Foto’s] ʼn Eko-vriendelike troue

mooi-troues_0020Buitelug, blomblare of kruisement vir konfetti, herwinbare papier vir jou uitnodiging, groente en vetplantjies as tafelversiering, ʼn heerlike eklektiese mengelmoes van oudhede en goedheid uit die grond. ʼn Natuurlike kleurpalet. Die agtergrond is gereed vir ʼn eko-vriendelike troue.

Eko-vriendelike troues is ʼn tendens wat deesdae al hoe gewilder raak. Ons deel graag fotograaf en eienaar van Mooi Troues, Günther Schubert, se mooi troufoto’s om as inspirasie vir die groot dag te dien.

Bron: Mooi Troues

Diensverskaffers:

Fotograaf: Günther Schubert | Tafelstilering: KRAAK | Grimering: Venue: Tea under the Tree’s | Meubels: Goeters

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Denise ·

Die tafel lyk baie mooi en die plek waar dit is lyk baie groen en rustig!!!!

Anoniem ·

Jy is seker ‘n rys-vleis-aartappel man wat nie groente eet nie? Of iemand wat ‘n lewe maak uit oordadige troues?

Miss Organic ·

Ten minste is bollie organies Arsene. Wat is verkeerd met die tafel? Ek sal eerder dit verkies as n klomp plastiek en gemors en oordadigheid en n KLOMP SKULD om af te betaal.

hanna ·

Ek is jammer maar ek lag nou lekker vir die kommentaar……

Ai die mens dom….. geseende dag vir almal

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.