Die onsekerheid in die landboubedryf ten spyt, glo talle boere steeds dit is winsgewend om te boer.
Die Nampo-uitstalling, wat verlede week in Bothaville in die Vrystaat gehou is, is die grootste van sy soort in die land en eNuus het boere daar gevra wat hull suksesresep is.
Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.