Goeie nuus: Video: Pretorianers maak hulle harte oop vir Street Store

Die gratis opslaanwinkel vir behoeftiges"The Street Storie" het Sondag 'n draai in Pretoria gemaak. Foto: Skermskoot uit die video.

Die gratis opslaanwinkel vir behoeftiges “The Street Store” het Sondag ‘n draai in Pretoria gemaak. Foto: Skermskoot uit die video.

The Street Store het Sondag gesorg vir ʼn hele paar glimlagte toe hulle vir behoeftiges die kans gegee het om gratis “inkopies” te doen.

The Street Store is ʼn gratis opslaanwinkel vir behoeftiges en funksioneer as ʼn tipe klerewinkel wat vir behoeftiges die ervaring skep asof hulle self gaan inkopies doen. Lees gerus meer hier.

Maroela Media het ook ʼn draai gaan maak:

Na verwagting sal die volgende Street Store  in Ferbruarie in Pretoria plaasvind. Besoek gerus The Street Store se webwerf vir meer inligting. Jy kan ook ʼn draai op hulle Facebook-blad gaan maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.