Luister: Groote Kerk in Kaapstad vier fees


Groote-Kerk-Kaapstad (Medium)

Die Groote Kerk in Adderleystraat, Kaapstad. Foto: Debbie Louise Lloyd/Commons.wikimedia.org

Die NG Kerk Kaapstad, ook bekend as die Groote Kerk, vier vanjaar 350 bestaansjare sedert die totstandkoming van die eerste Christelike gemeente in Suid-Afrika. Die kerk het ʼn besonderse storie wat verweef is met die breër geskiedenis van Suid-Afrika.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Peter Veldsman, voorsitter van dié kerk se feeskomitee, uit Klein Kenilworth in Kaapstad gesels oor die Landbou-Sondag se feesdiens op 1 Februarie en wat die res van die jaar se feesprogram behels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.