
As daar geen krag is nie, is dit ook nie ʼn probleem nie, want Eskort se hoender-en-kaasworsie warmbrakke speel klaar met enige etenstyd wat deur beurtkrag geteister word. (Foto: Verskaf)
Met Eskort se reeks van gerookte Weense worsies, Russiese kaasworsies, Bockwurst en braaiworsies is daar beslis iets wat elke Suid-Afrikaanse smaak en persoonlikheid sal komplementeer.
Vier Maroela-lesers het onlangs die geleentheid gehad om elkeen ʼn geskenkpak van Eskort-produkte te wen.
Baie geluk aan Antoinette van Niekerk, Celeste Pretorius, Helena de Wet en Michelle Coetzee, wat elkeen ʼn geskenkpak van Eskort-produkte gewen het. Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.