Jakkie Louw sê geluk aan die matrieks van 2018

Jakkie Louw (Foto: Jakkie Louw/Facebook)

Jakkie Louw sê die groot wêreld wag nou op die matrieks van 2018. Hy wens jou sterkte toe met al die dinge wat jy gaan aanpak, of jy nou verder gaan studeer of begin werk. “Dit is ʼn groot wêreld daar buite, volhard in wat jy doen!”

Onthou dat jy jou matriekuitslae sommer direk hier op Maroela Media kan sien of laai die Maroela Matrieks-app nou af.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.