Jou vriende is jou besigheidskaartjies

Nadine Blom (Foto verskaf)

Jou vriende het ʼn baie groot invloed op jou rigting. “Wys my wie jou vriende is, en ek sal jou sê wie jy is.” Jou vriende is soos ʼn besigheidskaartjie wat jy uitstuur na die wêreld daar buite.

Het hulle ʼn positiewe of negatiewe impak op jou? En het jy ʼn positiewe of negatiewe impak op hulle?

Kyk na jou vriendskappe – maak seker die mense wat jy om jou posisioneer, is positiewe mense wat jou nie nader sal trek na verkeerde dinge nie.

Dié video is deel van ‘n reeks om matrikulante en ander skoliere wat eksamen skryf, aan te moedig en te motiveer tydens die eindeksamen.

Terloops, om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word. “Maroela Matrieks” is beskikbaar vir Android- en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.