Juan Boucher aan matrieks: Moet nooit ophou droom nie

Juan Boucher (Foto: Facebook)

Die musikant Juan Boucher reken jou matriekjaar is dalk een van die moeilikste, maar lekkerste tye in jou lewe.

In dié video praat hy die matrieks bietjie moed in. “Druk deur, jy het een kans in die lewe om die beste van die saak te maak. Moet nooit ophou droom nie, en maak Suid-Afrika trots!”

Dié artikel is deel van ‘n reeks om matrikulante aan te moedig en te motiveer tydens die eindeksamen.

Terloops, om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word. “Maroela Matrieks” is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Rinkhals ·

Hoekom lyk die makkertjie of hy iets onwelriekend op sy bolip het ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.