Kom stem nou vir die beste troeteldierfoto!

Van die finaliste se foto’s

Ons troeteldiere is mos deel van die gesin en daarom het ons vir Maroela-lesers gevra om hul beste troeteldierfoto’s met ons te deel.

Ons beoordelaars moes deur die duisende inskrywings sif wat ons ontvang het – van honde en katte tot hoenders, skape, varkies, donkies, papegaaie en selfs ʼn skilpad en ‘n vlakvark.

Nou het ons jou hulp nodig: Stem voor 21 November 2021 vir jou gunstelinge sodat die beste foto uiteindelik koning kan kraai!

Een algehele wenner sal aangewys word en een wenner vir elke kategorie.

  • Die algehele wenner ontvang uiteindelik R3 000 kontant (R1 000 as kategoriewenner en ʼn ekstra R2 000 kontant as algehele wenner) met ʼn skenking van R2 000 aan jou gunsteling-liefdadigheidsorganisasie.
  • Elke kategoriewenner ontvang R1 000 kontant
  • Twee persone wat foto’s ingeskryf het (jy hoef nie noodwendig ʼn kategoriewenner te wees nie) sal elkeen ook ʼn geskenkpak ter waarde van R2 500 van dotsure.co.za wen. Dié twee geskenkpakke bestaan elkeen uit die volgende:
    • Vier Le Creuset-bekers
    • Een Le Creuset medium hondebak
    • Een dotsure.co.za-kombersie
    • Een dotsure.co.za-strikdas
    • Baxter & Co: Twee klein/medium bandanas, leer halsband (medium)
    • Mimi & Munch: Lekmat en wortelsnoep-sakkie
    • EcoWag: Groot speelgoedbal en ring
    • Lindt-sjokolade (vir die mense in die huis, natuurlik)

Wie is Dotsure.co.za?

dotsure.co.za bied uitstekende kliëntediens en produkte wat by elke kliënt se behoeftes pas. Elke keer wat dotsure.co.za met ʼn kliënt gesels is die belangrikste doel om seker te maak dat hulle ʼn positiewe ervaring het. “We create fans, not policyholders.

Vir troeteldier-, motor- en besigheidsversekering, besoek www.dotsure.co.za vir ʼn verpligtingvrye kwotasie.

*Dotsure Limited (Reg. nr. 2006/000723/06) is ʼn gelisensieerde nie-lewensversekeraar en gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (FSP39925).

Hier is die finaliste

Daar was vyf kategorieë:

  • snaakse oomblikke
  • slapende diere
  • oulikste gesiggie
  • mooi van lelikgeit en
  • ek lyk soos my dier

Jy kan uiteindelik vir jou gunsteling uit elke kategorie stem of net vir jou gunstelingfoto uit alle kategorieë. Die foto’s word nie in enige spesifieke volgorde gepubliseer nie.

Snaakse oomblikke

  • Spot

Spot (Foto: Helena de Wet van Pretoria)


  • Spencer (woef) en Charles (skillie)

Spencer (woef) en Charles (skillie) (Foto: Danita van Heerden van Pretoria)


  • Lieka

Lieka (Foto: Eunice Pieters van Witbank)


  • Nonna

Nonna (Foto: Marie Nel van Nelspruit)


  • Sebastian (papegaai)

Sebastian (papegaai) (Foto: Melinda Steyn van Graskop)


  • Mila

Mila (Foto: Almari Conradie van Wellington)


  • Pepper

Pepper (Foto: Petra Ossowski van Somerset-Wes)


  • Cara

Cara (Foto: Jacques Kruger van Ermelo)


  • Al my brakke

Al my brakke (Foto: Annette Steyn van Frankfort)


  • Bart

Bart (Foto: Mariana Fourie van Kuilsrivier)


Slapende diere

  • Tilly en Amy

Tilly en Amy (Foto: Sonja van Putten van Pretoria)


  • Patroon en Adam

Patroon en Adam (Foto: Bianca Kruger van Petrusburg)


  • Leila

Leila (Foto: Zandeleen Thygesen van Pretoria)


  • Maurice

Maurice (Foto: Marike Naude van Stellenbosch)


  • Klokkie

Klokkie (Foto: Michelle Gray van Touwsrivier)


  • Zoey

Zoey (Foto: Monique Pansegrouw van Pretoria)


  • Zorro

Zorro (Foto: Monique van der Walt van Somerset-Wes)


  • Poeding

Poeding (Foto: Daniel von Wielligh van Pretoria)


  • Bella (eland) en Jager (steekhaar-terriër)

Bella (eland) en Jager (steekhaar-terriër) (Foto: Inalize Burger van Louis Trichardt)


  • Cloë

Cloë (Foto: Charlene Pretorius van Bloemfontein)


Oulikste gesiggie

  • Tahiti en Cotton

Tahiti en Cotton (Foto: Lerene Sadie van Kraaifontein)


  • Frankie

Frankie (Foto: Natassha Cronje van George)


  • Lily

Lily (Foto: Rensche Verwey van Vredendal)


  • Pipie

Pipie (Foto: Meagan Futcher van Centurion)


  • Luna

Luna (Foto: Amorie Spangenberg van Centurion)


  • Bentley

Bentley (Foto: Petro Kennedy van Gordonsbaai)


  • Rani

Rani (Foto: Ilse Meyer van Centurion)


  • Wollie, Skapie en Dolla

Wollie, Skapie en Dolla (Foto: Kristia van Aardt van Nelspruit)


  • Abi

Abi (Foto: Tene Verwey van Brackenfell)


  • Saartjie en Kie

Saartjie en Kie (Foto: Therina Schreuder van Klipheuwel in die Wes-Kaap)


Mooi van lelikgeit

  • Cruizer

Cruizer (Foto: Liz-Mari du Plessis van Delmas)


  • Dawn

Dawn (Foto: Alish Hardy van Pretoria)


  • Teddie

Teddie (Foto: Maryna Swanepoel van Bloemfontein)


  • Lelik

Lelik (Foto: Christelle Faihst van Griekwastad)


  • Lilo

Lilo (Foto: Thea van Heerden van Polokwane)


  • Milah

Milah (Foto: Ryno Oelofse van Hartbeespoort)


  • Pikkie

Pikkie (Foto: Aveli Keyser van Bloemfontein)


  • Heidi

Heidi (Foto: Karisma van der Neut van Lephalale)


  • Spek

Spek (Foto: Chantelle Smit van Bronkhorstspruit)


  • Katy

Katy (Foto: Christi van der Walt van Noupoort)


Ek lyk soos my dier

  • Rainbow

Rainbow (Foto: Melissa Claassens van Durban)


  • Leila

Leila (Foto: Jaco van Zyl van Pretoria)


  • Naru

Naru (Foto: Marette Basson van die Paarl)


  • Milo

Milo (Foto: Marcel du Plessis van Pretoria)


  • Zorro

Zorro (Foto: Micaela Kruger van Krugersdorp)


  • Doget

Doget (Foto: Pieter Veldman van Vanderbijlpark)


  • Zoey

Zoey (Foto: Steven Opperman van Danabaai)


  • Bambie en Stokkies

Bambie en Stokkies (Foto: Sunel van der Merwe van Bloemfontein)


  • Luna

Luna (Foto: Nicola van der Walt van Klerksdorp)


  • Elsa

Elsa (Foto: Aretha Loggenberg van Koppies)


Stem vir jou gunsteling

Oops! We could not locate your form.

Bepalings en voorwaardes

  • Die sluitingsdatum vir die stemproses is 21 November 2021.
  • Die wenfoto’s sal in die week van 22 November 2021 op Maroela Media bekendgemaak word. Maroela Media sal telefonies en per e-pos met die wenners kontak maak.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Die wenners word gekies uit die finaliste wat foto’s ingeskryf het. Deelnemers aan die stemproses kom nie in aanmerking vir enige pryse nie.
  • Daar is uiteindelik sewe wenners: die algehele wenner (wat ook ʼn kategoriewenner sal wees), die oorblywende vier kategoriewenners en twee persone wat elkeen ʼn dotsure.co.za-geskenkpak wen.
  • Die dotsure.co.za-geskenkpakke kan nie vir kontant omgeruil word nie.
  • Maroela Media sal die kontantpryse van die algehele en kategoriewenners in die onderskeie wenners se bankrekeninge inbetaal.
  • Die algehele wenner kan self kies watter liefdadigheidsorganisasie hy/sy wil ondersteun en Maroela sal self die kontant in dié organisasie se rekening inbetaal. ʼn Bewys van dié oorbetaling sal aan die wenner verskaf word.
  • Die wenners se name en foto’s sal op Maroela Media bekendgemaak word.
  • Jy moet ouer wees as 18 om aan die kompetisie deel te neem.
  • Jy mag soveel keer kom stem as wat jy wil en vir een foto uit elke kategorie of slegs vir een foto kom stem.
  • Die foto met die meeste stemme per kategorie sal as die kategoriewenner aangewys word.
  • Die foto wat die meeste stemme ontvang sal as die algehele wenner aangewys word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.