Laurika Rauch vs. Mimi Coertse

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

toks niemand ·

Soos die stemme dan ook bewys, weet darem n hele lot mense wat die verskil is tussen sing en skree!!!!!

Renie ·

Mimie wat jy vir klassieke musiek beteken is onskatbaar. Ons is so trots op jou. Dankie

A.Willemse ·

Sedert sestig jaar gelede met die opening van die Aula by UP dra jou stem ons steeds op vleuels van gesange en is jy steeds onse Mimi. Oor die lug, op ons platerak en in ons harte.

Riana ·

Albei die dames het in hul onderskeie genres reuse bydraes gelewer. Dit is jammer dat een sal moet koning(koningin) kraai. Mimi is egter die Grande Dame van Opera en het wêreldwyd gehore betower en altyd “onse Mimi” gebly. Goed gedoen, Tannie Mimi. U is vir ons almal ‘n navolgingswaardige voorbeeld.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.