Laurika Rauch vs. Steve Hofmeyr

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

55 Kommentare

jongste oudste gewildste
Carina

Ek wil so graag he Laurika moet Steve uit die kompetisie klop!
Dit maak my so onsteld om Laurika met ‘n geswelde lip te sien!

Steve is die naarste voorbeeld van ‘n afrikaner ooit!

Kitty Venter

Carina, watter ander Afrikaanse persoon wat jy ken doen soveel vir Afrikaans en Afrikaanses soos Steve.?
Hy staan ten minste op en maak sy stem dik wanneer nodig…
As ek ‘n duisend keer vir hom kon stem sou ek!!
Ek hou ook baie van Laurika maar ons stem vir die GROOTSTE Afrikaner.

nellie

Agge toggie, maak nie saak wat ander dink nie, my opinie is vir my die belangrikste en hier is dit: Steve is en bly wie en wat hy is. Hy het en sal ook nooit verander nie. Hy is ‘n Kampvegter vir die dinge waarin HY glo. Hy sing liedjies wat keer op keer op keer TREFFERS word, want ‘n groot gedeelte van die Volk hou daarvan. En ja, hy is MY HERO SANGER en TONEELSPELER.

Antionette Wiese

Ag ons weet almal Steve is SA se stout seun,maar hy verdien om te wen,omdat hy bereid is om vir die Afrikaner volk op te staan en van hom te laat hoor. Ek stem sommer nou al vir Steve as President,wel hy sal dalk ook n paar vrouens he soos Malema,maar ons sal hom dit vergewe……..LOL

Delene Pienaar

Die wat dink Steve is maar net ‘n sanger, akteur en “loverboy” maak een MOERSE groot fout!! Steve Hofmeyr is baie meer as NET dit!! Steve is OOK ‘n besondere diep denker/filosoof, skrywer, digter, vurige aktivis, en besondere TROTSE Afrikaner wat al vir verskeie toekennings benoem en VEREER is!! Hy is ‘n vurige kampvegter vir Afrikanerregte en hy skroom of huiwer NIE om sy stem te VERHEF vir kwessies wat sy TAAL, KULTUUR , VOLK en ERFENIS raak nie!! Hy is 100% in voeling met sy Volk se ontnugtering en vrese!! Hy dra sy volk se belange op die hart… Lees meer »