Ek was ‘n veldkornet en grensboer in die oostelike Kaapland, maar is tans met ‘n groepie trekkers op soek na groener weivelde.
Ek is getroud met Martha Elisabeth Susanna Bouwer. Ons het vier kinders: Carolus Johannes (27), Petrus Frederik (19), Louis Gustavus (11) en Anna Elizabeth (6). My ouers is Carolus Carel en Anna Elisabeth.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Ek het gehoor dat daar nooit fotos van jou geneem is nie ?Jy lyk n bietjie anders as jou standbeeld op
Louis Trichardt.
Heeltemal reg. Hierdie is ‘n foto van my oupa Carolus. Die standbeeld by Louis Trichardt is nie ‘n ware afbeelding van oupa Louis nie.