Luister: Boere in Nood-projek gryp tydens droogte in


Boere-in-Nood

Die Boere in Nood-projek reël vervoer sodat voer by boere in droogte gebiede afgelaai kan word. Foto: Twitter

NC Schoombee, ʼn 27-jarige man van die Bethlehem in die Vrystaat, het onlangs ʼn Facebook-groep begin om boere te help wat gebuk gaan onder die droogte wat tans in Suid-Afrika heers. Die projek is tans besig om skenkings van voer na boere regoor die land te versprei en word ondersteun deur landbou-organisasies soos die Rooivleisprodusente-organisasie, Agri Wes-Kaap en Suidwes Koöperasies.

Esté Meyer Jansen het met ʼn vrywilliger van die Boere in Nood-projek, Cobus Venter, NC en Carla Oberholzer hieroor gesels. NC verduidelik ook hoe luisteraars boere kan bystaan in die tyd van nood.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Amanda ·

Ek verneem water Hyacinthe is Bowie voedi g in krisistye. Nie aanbveel as enigste kos nie maar het goeie voginhoud en kan dien as byvoeding in krisistye.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.