Luister: Boere reis na Portugal

Foto: plantwild.files.

Foto: plantwild.files.

‘n Groep Suid-Afrikaanse boere het na Portugal vertrek om na besproeiingsplase te gaan kyk in ʼn waterryke omgewing, waarvan die landskap sterk herinner aan dié van die Vrystaat en die Klein Karoo.  Alhoewel die grond duur is, is die Portugese regering ons boere baie goed gesind.

Boere wat die nodige kapitaal het en graag hierby betrokke wil raak, sal moet gou spring aangesien Westerse boere uit lande soos Duitsland en Nederland besig is om ook hierdie geleenthede op te raap.

Radio Pretoria het met Dirk Hanekom, voorsitter van AAEDS (die “Landbouvereniging van Hoop uit die Suide”, oftewel Associaḉao Agricula Esperanḉa do Sul) gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.