Luister: Helpende Hand stel binnekort ʼn Afrikaanse lees-app bekend


Lees-app-vir-kinders

Solidariteit Helpend Hand stel binnekort ‘n nuwe Afrikaanse lees-app vir kinders bekend. Foto: Androidauthority.com

Duisende behoeftige graad eentjies kry jaarliks ʼn hupstoot met Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek. Hierdie projek word vanjaar verder uitgebrei om kinders te help om met selfvertroue tot die digitale wêreld toe te tree, en sommer terselfdertyd hul leesvaardighede speel-speel op te knap.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Annette Taljaard, ʼn psigometris en projekorganiseerder, gesels oor die bekendstelling van Helpende Hand se eerste Afrikaanse lees-app.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.