Luister: Junior burgemeester sê Pta is ʼn stad van geleenthede

Philissa-Reyneke

Philissa Reyneke, ‘n leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool, is Pretoria se junior burgemeester vir 2015/16. Foto: Verskaf.

Philissa Reyneke van Afrikaanse Hoër Meisieskool is onlangs as die nuwe burgemeester van Pretoria se junior stadsraad aangewys.

Esté Meyer Jansen het met Philissa gesels om vas te stel wat die dinamiese jong meisie vir haar ampstermyn beplan en haar ook gevra wat haar boodskap aan die hoofstad se jeug is.

  • Besoek die junior stadsraad van Pretoria se Facebook-blad vir meer inligting oor die leerlinge se liefdadigheidsprojekte.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Capt. (Retired) Paulus Antonio ·

Thanks for setting such a splendid example as an inetgral part of the a
South Afrilcan youth my dearest child. You are such dynamic personality and, setting perfect | good example to the millions of narrow-minded people who just wanna critize every move of the SA, democratic government. They do not have a single positive thing to say about out government. They are all longing back to how priviliged they were under apartheid whilst we the majority groupings were suffered at their hands. They are not and will not in one million years support your nation building affords because they are all “fools” with all due respect. Thanks, for promoting racial interaction, tolerance and nation building amongst those racist fools. May the good Lord and God, richly bless you in your future endeavors. You will be most welcome at my place in Texas in the United States of America.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.