Luister: ʼn Partners for Possibility-vennootskap lei tot sukses vir skool


Gerhard-van-Greunen-en-Margaret-Chauke

Margaret Chauke en Gerhard van Greunen werk tans saam om ‘n verskil by Margaret se skool in Mamelodi te maak. Foto: Verskaf.

Gerhard van Greunen is ʼn geoktrooieerde rekenmeester van Pretoria en Margaret Chauke is die skoolhoof van Sediba-sa-Thuta, ʼn laerskool in Mamelodi. Die twee se paadjies sou normaalweg nie juis gekruis het nie, maar hulle is deel van ʼn Partners for Possibility-vennootskap waar sakelui skoolhoofde van skole met hulpbron-tekorte help in ʼn mentorskapprogram. Die veranderinge en uitstekende resultate wat die afgelope twee jaar by Margaret se skool plaasgevind het, is ʼn bewys van hoe suksesvol hierdie soort vennootskappe is.

Esté Meyer Jansen het met Gerhard en Margaret oor die waarde van hul Partners for Possibility-vennootskap gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.