Luister: Briekaandraai – ’n vervolgverhaal

briekaandraai-vervolgverhaal-2-01.jpgGeskryf deur Leon van Nierop
Regisseur Bettie Kemp

Wat gebeur wanneer ʼn slaperige dorpie aan die voet van ʼn berg sy eie private radiostasie kry en die pad wat deur die dorp loop boonop verlê word? Gaan die inwoners afgesluit raak van die buitewêreld of gaan hierdie nuwe inisiatief, en ander spanningsvolle gebeure, die gemeenskap laat wakker skrik? Gaan lees meer oor die drama.

Die karakters

  • Otto Marais – vertolk deur Anton Dekker
  • Elfra van Staden – vertolk deur Bettie Kemp
  • Wessel Vorster – vertolk deur Luan Jacobs
  • Corlia Lemmer – vertolk deur Izel Bezuidenhout
  • Slaptjip Salamander – vertolk deur Antowan Nöthling
  • Tannie Dottie Duvenhage – vertolk deur Ria Smit
  • Melissa Taljaard – vertolk deur Helena Hettema
  • Wolfgang Jordaan – vertolk deur Stephan Vermaak

Tegniese versorging deur Marius Vemaak en opgeneem in Maroela Media se ateljee.

Daar sal van Maandag, 20 Julie 2020 elke weeksdag ‘n nuwe episode beskikbaar wees om na te luister.  Luister die episodes net hier op Maroela Media of op een van die gemeenskapsradiostasies wat die drama uitsaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
donsie

hoe luister jy na die drama, kan enige iemand my raad gee