Luister: Niks stuit PTA-uitblinker

Melissa de Chermont. Foto: Katelynn Botha

Melissa de Chermont. Foto: Katelynn Botha

Melissa de Chermont van Irene in Pretoria het verlede jaar matriek geskryf. ʼn Bloedklont het byna haar kanse om matriek te voltooi in die wiele gery, maar sy het nog steeds nege onderskeidings gekry.

Melissa is tans ʼn eerstejaar by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus en Maroela Media het hier met haar gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae