Podcast: Play in new window

Germa Hatting (links agter) saam met ‘n groep wat hulle opleiding by Imisebeyelanga voltooi het. Foto: Imisebe.org
Tekkie Tax vind vanjaar op Vrydag 29 Mei plaas en jou R10 donasie kan organisasies help wat welsynswerk doen vir diere, kinders, basiese familiesorg, mense met gestremdhede en onderwys.
Een van die organisasies wat ʼn begunstigde is van die jaarlikse Tekkie Tax-geldinsamelingsprojek, is Imisebeyelanga in die noorde van Pretoria. Germa Hattingh, uitvoerende direkteur van die organisasie, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor Tekkie Tax en wat dit vir welsynsorganisasie beteken.
- Besoek tekkietax.co.za of www.imisebe.org vir meer inligting oor die Tekkie Tax-geldinsamelingsprojek wat op Vrydag 29 Mei plaasvind.
https://youtu.be/-as924nyHN8
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Ondersteun a.u.b. afrikaanse instellings sodat ons mense gehelp word en nie volksvreemdes nie