
Sorina Erasmus is een van die bekendes wat vanjaar se Tekkie Tax geldinsamelingsdag op Vrydag 27 Mei ondersteun. Foto: Verskaf.
Dit is amper weer tyd vir almal om hulle tekkies af te stof en ʼn paar prettige Tekkie Tax skoenveters aan te skaf ten bate van ʼn duisend welsynorganisasies regoor Suid-Afrika. Die geldinsamelingsdag vind vanjaar op Vrydag 27 Mei plaas en meer as R6-miljoen is met verlede jaar se viering ingesamel.
Annelise de Jager van Tekkie Tax het in Maroela Media se ateljee kom kuier en Esté Meyer Jansen meer oor die sukses van die projek vertel, wat maar net drie jaar gelede begin het.
- Foto: Verskaf.
- Foto: Verskaf.
- Foto: Verskaf.
- Foto: Verskaf.
- Foto: Verskaf.
- Foto: Verskaf.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
4 Kommentare
Dankie julle. Wou dit graag luister, maar hier is geen klank/podsending by die skakel aangeheg nie. Ek sal weer later loer.
Ek sou graag al die name van die welsynorganisasies wou weet wat uitsluitlik blankes help.Ek ondersteun hulle met graagte.Die anderskleuriges kry meer as genoeg ondersteuning van die anc regime.