Luister: Womentality-slypskool leer vroue van vreesloos vrouwees


Anja-van-Zyl-en-Melinda-Bam-Womentality

Womentality is die breinkind van die twee skoonhede, Anja van Zyl en Melinda Bam. Foto: Womentality se Facebook-blad.

Hoekom is dit belangrik om met vroue te gesels oor hoe vroue dink en voel? Want vroue kan sterk en suksesvol wees sonder om hul vroulikheid in te boet. Dit is die mening van Melinda Bam en haar sakevennoot, Anja van Zyl.

Dié gewese Mejuffrou Suid-Afrika en gewese Mejuffrou Suid-Afrika Eerste Prinses reis tans die land plat met hul Womentality-slypskool waar hulle verskeie aspekte van vrouwees met meisies en jong vroue bespreek.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het meer oor hierdie slypskool gaan uitsnuffel.

  • Besoek Womentality se webwerf of Facebook-blad vir meer inligting oor die slypskole vir vroue en meisies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.