Matriek-video 2018:  “Begin vroeg” is die antwoord

Anika Loubsher se harde werk het reeds lank voor haar matriekjaar begin. Hierdie oud-leerder van Hoërskool Noordheuwel het reeds in haar vroeër grade goeie akademiese gewoontes aangeleer. Dit is hoekom sy vandag met nege onderskeidings kan spog!

Gaan kyk haar video en vind self uit hoe sy dit reggekry het. Sy deel ook vyf eksamenwenke om ʼn lang, strawwe eksamen meer draaglik te maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.