Aktrise Mila Guy is saam met jou bly dat jy deur is! “Wat jy ook al mag doen in 2019: ʼn oorbruggingsjaar, begin met werk of studeer – baie sterkte!”
Onthou dat jy jou matriekuitslae sommer direk hier op Maroela Media kan sien of laai die Maroela Matrieks-app nou af.