Eksamentyd is nie vir sissies nie!
Die bekende aktrise Nadia Beukes het ‘n spesiale boodskap vir al die matrikulante: Haal asem en vat dit een dag op ʼn slag!
Dié video is deel van ‘n reeks om matrikulante aan te moedig en te motiveer tydens die eindeksamen.
Terloops, om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so gerieflik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word. “Maroela Matrieks” is beskikbaar vir Android– en iOS-slimfone. Laai die app nou af, dis die eerste stap ter voorbereiding vir jou groot eksamen!
Matrikulante, hier is die beste raad wat jy sal kry: Gaan sit op jou boude en leer!!! Daardie studente wat 7-8 onderskeidings kry is die wat tot 1 uur in die aand leer.