Paul Kruger vs. Koos de la Rey

Profiele:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

16 Kommentare

jongste oudste gewildste
toks niemand

Jy kan enige Suid afrikaner vra wie Koos De L is en hulle weet van hom. Baie min onthou nog die naam Paul Kruger!!!!

Rita

Hoera vir Oom Paul!Praat net van die famous Kruger Ponde (waarna almal nog soek) en almal weet skielik wie Oom Paul is!!!

izak van ZYl

Genl Da a Rey was vir my die beste simbool van oorlewing en vryheid in ons geskiedenis. Sy bydrae tot ‘n vrye Suid Afrika in die boere oorloe het getuig van dapperheid, wysheid en “committment”. Hy is ook saam met die boere profeet Siener van Rensburg die enigste ikoon wat na amper 100 jaar weer hoofnuus in ‘n moderne generasie geword het. Die liedjie Da la Rey het opnuut ‘n volkstrots ontketen na ‘n byne identiteitskrisis wat die boervolk beleef het sedert 1994. Ons almal sal weethoe dit is sonder ‘n identiteit indie land. Sonder ‘n identiteit sal ons nooit… Lees meer »

Paul Retief

toks niemand, ek dink jy is so effe gesuip met daai kommentaar

Delene Pienaar

Dis ook net “golddiggers” wat skaamteloos in die Krugermiljoene belang stel! Die res van ons fokus op INTEGRITEIT en KARAKTER! Genl Koos de la Rey se EERBARE karakter word weerspieël in sy EIE woorde aan Pres. Paul Kruger: “Ek sal my plig doen soos die Volksraad verlang, en u sal my nog in die veld aantref lank nadat u en die spul wat met hulle monde oorlog voer, die land uitgevlug het!” En, dit was inderdaad so! ‘n Man van sy WOORD en ‘n persoon wie se woord, Sy EER was! Dit is nie sonder rede dat hierdie IKOON se… Lees meer »