SA hotelle is goud werd

babylonstoren2

Babylonstoren.

Conde Nast Traveler stel jaarliks sy goue lys van top-hotelle bekend en vanjaar se lys strek oor ses vastelande en sluit 46 stede, van Marrakesh tot New Orleans, in. Conde Nast Traveler se gunsteling-hotelle in Suid-Afrika is:

1. andBeyond Phinda Vlei Lodge, Phinda- private wildreservaat, KwaZulu-Natal

2. Babylonstoren, Wes-Kaap

3. Belmond Mount Nelson, Kaapstad

4. One&Only, Kaapstad

Lees die res van hulle lys hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.