Su-an Müller-Marais se boodskap vir die matrieks van 2018

Su-an Müller-Marais (Foto: Skermgreep uit die video)

Radio-omroeper Su-an Müller-Marais van Groot FM deel wyse raad: “Jou uitslae gaan jou nêrens bring nie, jou houding gaan jou wel êrens bring.” As jy hierdie kon doen, gaan jy soveel meer kan doen. Sterkte met jou toekoms!

Onthou dat jy jou matriekuitslae sommer direk hier op Maroela Media kan sien of laai die Maroela Matrieks-app nou af.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.