Video: Armoede keer hom nie om ander te help

'n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig.

‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig.

ʼn Hawelose man van Johannesburg reik elke dag uit na sy medemens, ten spyte daarvan dat hy self sukkel om kop bo water te hou.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Leana ·

Hierdie man stel vir ons almal ‘n voorbeeld. Kom ons almal probeer ons deeltjie (al is dit hoe klein) om in 2017 ‘n verskil te maak. Mooi dag!

RUTH ·

WOw!!!! die man self in sy situasie maar nogtans leer hy vir ons wat is goedhartigheid

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.