Video: Beeldhouer herskep hoe blindes geliefdes “sien”

blind-beeldhouer

Foto: Skermskoot uit die video

ʼn Hartroerende video doen tans die ronde op sosiale media, waarin siggestremdes aan ʼn beeldhouer kommunikeer hoe hulle hul geliefdes “sien”.

Drie Amerikaners, wat siggestremd is, het presies aan ʼn beeldhouer verduidelik hoe hul geliefdes lyk sodat sy hul gesigte uit klei kon vorm. Dié drie kon detail beskryf, soos die vorm van hul geliefdes se koppe, die kenmerke van hul gesigte, asook die vorm van hul hare.

Ná die beeldhouwerk voltooi is, moes die siggestremdes voel of die beeldhouer se werk akkuraat is en dan is daar die finale toets: die siggestremdes se geliefdes sien dan die finale produk van hul eie gesigte.

Lees die volledige berig hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.