Video: Boe vir boelies

‘n Skermskoot uit die video.

Twee boeties van Kaapstad het vyf jaar gelede geleer hoe om afknouery te hanteer en leer nou ander kinders om dit te doen.

Volgens die Wes-Kaapse onderwysdepartement is boelies nog ‘n algemene probleem op die skoolterrein. Dit tas kinders se verstandelike en emosionele gesondheid aan.

Dié insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv na eNuus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Juffrou ·

Boelie het verander na iets heeltemal anders as 20 of 30 jaar terug. Bv. maats ‘delete’ een kind van n groepie. Maats word uitgenooi na n partytjie en een outjie word nie uitgenooi nie. Die hoofklem klem het verskuif vanaf die skoolterrein na die kuberruim.

Anoniem ·

Vandag met my kind gebeur sy word al 2jr lank deur ryk mense in ons dorp se kind geboelie haar pa is op die beheerraad van skool en vandag het ek genoeg gehad toe gaan prt ek met die ma en weragtig wil sy maak of my kind die boelie is. Haar kind knou al die kinders af en al die kinders moet na haar pype dans en glo my al gaan ek skool toe sal dit onder die mat gevee word want ons is net gewone mense en die boelie se ouers is vername mense. Ek is moeg vir boelies en dat daar niks aan hulle gedoe word nie want emosieneel kraak hulle my kind af.

Ronel ·

Anoniem. Woon jy dalk in kroonstad? Klink ofnons dieselfde ervaring gehad het. Sterkte met dit! Weet net daars baie mense wat simpatie het met jou situasie. Sad story is dat die kind wat geboelie het, op die laerskool se leerderraad is

Ronel ·

Anoniem. Woon jy dalk in kroonstad? Klink ofnons dieselfde ervaring gehad het. Sterkte met dit! Weet net daars baie mense wat simpatie het met jou situasie. Sad story is dat die kind wat geboelie het, op die laerskool se leerderraad is

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.