[Video] Bruidegom red gas se lewe tydens troue

Cody Campbell en Kelly Yocca (Skermskoot uit die video)

Cody Campbell en Kelly Yocca (Skermskoot uit die video)

Cody Campbell, ʼn brandbestryder in Los Angeles, VSA, het Saterdag een van sy gaste se lewens gered tydens die onthaal by sy troue.

Cody en Kelly Yocca het in Kalifornië getrou en sy pa was besig om ʼn toespraak te maak, toe een van die gaste verstik het.

Cody het dadelik opgespring en die vrou gehelp.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ansie Geldenhuys ·

Hoe heerlik om ‘n positiewe berig, soos die van die bruidegom wat ‘n gas red , wat gestik het, te lees in plaas van al die hartseer en die optrede van stukkende mense. Dankie Maroela

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.