[Video] Egpare hernieu troubeloftes

SA-Huweliksweek-Liezel-van-der-Merwe

‘n Skermskoot uit die video.

Sowat 60 pare het hulle troubeloftes aan mekaar die afgelope naweek hernieu deur slotte aan ʼn brug in Pretoria vas te sluit. Dit is ter viering van Suid-Afrikaanse Huweliksweek wat vanjaar van 1 tot 7 September gehou is.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.