Video: Gehalteonderwys word gebou op harde werk

Melinda-Swart-van-Pinnacle

Melinda Swart het die Pinnacle skool uitgebrei na ‘n verhaal van ware sukses. Foto: Skermskoot uit die video.

Gehalteonderwys word gebou op harde werk en deursettingsvermoë, en nié net finansies nie.

Dit is die boodskap van Melinda Swart wat 15 jaar gelede ‘n privaatskool in Stilfontein, Noordwes met byna niks geld in die bank nie gestig het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae