[Video] Jong boogskutter van Pta presteer

Terugbuig-boog-eNuus

‘n Skermskoot uit die video.

ʼn Leerder aan die Laerskool Lynnwood in Pretoria het vermag wat nog geen ander mens in Suid-Afrika kon regkry nie. Wian de Klerk, wat nou maar nog net agt maande lank met ʼn Olimpiese terugbuig-boog skiet, het ʼn volle 300 uit 300 punte geskiet.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

neelsie ·

Wian, jy is n doring!
Jy is in totale beheer van daardie boog.
Hou so aan.
Jy maak ons trots.

Eliza-beth ·

Baie geluk – puik! Hoop jy gaan kry vir ons eendag ‘n paar medaljes by die Olimpiese Spele!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.