
‘n Skermskoot uit die video.
ʼn Leerder aan die Laerskool Lynnwood in Pretoria het vermag wat nog geen ander mens in Suid-Afrika kon regkry nie. Wian de Klerk, wat nou maar nog net agt maande lank met ʼn Olimpiese terugbuig-boog skiet, het ʼn volle 300 uit 300 punte geskiet.
- Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Wian, jy is n doring!
Jy is in totale beheer van daardie boog.
Hou so aan.
Jy maak ons trots.
Baie geluk – puik! Hoop jy gaan kry vir ons eendag ‘n paar medaljes by die Olimpiese Spele!