[Video] Kanker kan oorwin word

Cancervive-2015

‘n Skermskoot uit die video.

Meer as 60 mans en vroue wat kanker oorwin het durf vanjaar weer ʼn motorfietsrit van 2 500 km aan om die stigma verbonde aan dié siekte te probeer uitroei.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.