ʼn Groep flukse oumas van Kaapstad gebruik hul breipenne hierdie winter vir méér as net truie brei vir hul kleinkinders.
Die groep wat aanvanklik as ʼn sosiale breiklub begin het, gebruik die afgelope ses maande hul tyd en selfs ʼn deel van hulle pensioengeld om komberse, truie en bedkouse vir ander bejaardes te brei.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Môre
Is dit dalk moontlik dat ek die patroon van die bedkouse en die gebreide blokke se aantal steke en rye kan kry soos op die video komberse vir die winter wat op 144 uitgesaai is? Baie dankie!!
Dagsê Tereza
Besoek gerus eNuus se webwerf by http://www.enca.com of stuur ʼn epos aan [email protected] vir meer inligting oor die insetsel.
Groete
Esté Meyer Jansen
namens
Maroela Media