[Video] Maak jeug bewus van fynbos

Kaapse-blommestreek-fynbos

‘n Skermskoot uit die video.

Natuurbewaarders in die Wes-Kaap het einde Augustus ʼn veldtog van stapel gestuur om inwoners van dié provinsie bewus te maak van die belangrikheid van die unieke soort plantspesies wat daar voorkom.

Die veldtog volg nadat die Verenigde Nasies se organisasie vir onderwys, wetenskap en kultuur (Unesco) onlangs die Kaapse blommestreek tot meer as ʼn miljoen hektaar vergroot het.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.