Video: ‘n Nuwe perspektief vir ma’s

moedersDie video volg onderaan die berig. Daar is baie druk op ma’s en talle bevraagteken hul eie vermoëns as ʼn ouer.

In hierdie video, A new perspective for moms, word ʼn groep ma’s eers gevra om hulself te beskryf en dan te luister wat hul kinders te sê gehad het.

Nie een van die ma’s het dié hartlike antwoorde verwag nie.

A New Perspective For Moms from Elevation Church on Vimeo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.