Die video volg onderaan die berig. Daar is baie druk op ma’s en talle bevraagteken hul eie vermoëns as ʼn ouer.
In hierdie video, A new perspective for moms, word ʼn groep ma’s eers gevra om hulself te beskryf en dan te luister wat hul kinders te sê gehad het.
Nie een van die ma’s het dié hartlike antwoorde verwag nie.