Video: Om elke dag dankbaar te wees

Skermgreep uit die video

Die Kersseisoen kan mense soms onder druk laat voel om die perfekte geskenk te gee of iemand is teleurgesteld as hulle nie kry waarvoor hulle gehoop het nie …

ʼn Plaaslike kerk in Charlotte, Noord-Carolina, het ʼn video op sosiale media gedeel wat na die ander kant van geskenke kyk: om dankbaar te wees vir die geskenke wat jy reeds besit.

Forest Hill het die video reeds in Desember 2016 op Facebook gelaai, maar dit doen weer die ronde op sosiale media. Die video is reeds meer as 11 miljoen keer gekyk.

It's time we change our perspective and give thanks for the big & little things in everyday life! Join us as we kick off a series on gratitude: http://bit.ly/1RyHTsH

Posted by Forest Hill South Park on Saturday, December 3, 2016

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.