Video: Om elke dag dankbaar te wees

Skermgreep uit die video

Die Kersseisoen kan mense soms onder druk laat voel om die perfekte geskenk te gee of iemand is teleurgesteld as hulle nie kry waarvoor hulle gehoop het nie …

ʼn Plaaslike kerk in Charlotte, Noord-Carolina, het ʼn video op sosiale media gelaai wat na die ander kant van geskenke kyk: om dankbaar te wees vir die geskenke wat jy reeds besit.

Forest Hill het die video reeds verlede jaar in Desember op Facebook gelaai, maar dit doen nou weer die ronde op sosiale media. Die video is reeds meer as 7,2 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.