[Video] Plaaslike ontwerper berei voor vir New Yorkse modeweek

Hendrik-Vermeulen-Kaapse-ontwerper

‘n Skermskoot uit die video.

ʼn Kaapse ontwerper gaan eersdaags sy nuwe ontwerpe op die New Yorkse modeweek ten toon stel.

Vir Hendrik Vermeulen gaan dit egter oor veel meer as net mode.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.