ʼn Kaapse ontwerper gaan eersdaags sy nuwe ontwerpe op die New Yorkse modeweek ten toon stel.
Vir Hendrik Vermeulen gaan dit egter oor veel meer as net mode.
- Die insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.