Video: Tertius Kapp kry Hertzogprys

Tertius-Kapp-kry-Hertzogprys

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het 14 van die land se voorste kreatiewe denkers in Afrikaans vereer vir hulle bydraes tot letterkunde, joernalistiek, musiek en navorsing. Die prystoekenning was Donderdag in Stellenbosch en is gewoonlik ʼn hoogtepunt op die land se kunskalender.

Tertius Kapp is onder meer met die Hertzogprys beloon vir sy twee dramas Rooiland en Oorsee.

Hierdie insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Rupert Ashford ·

Het ek reg gehoor? Is Nicola Hanekom “weggeblaas”? :-)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.