[Video] Vierjarige sing Paaslied

Claire Crosby (Skermgreep uit die video)

Die wêreld het kennis geneem van klein Claire Crosby toe sy en haar pa die oulikste video opgelaai het waar hulle die Toy Story-liedjie, “You’ve Got a Friend in Me” op YouTube sing.

Meer as 12,5 miljoen mense het reeds na dié video gekyk en Claire en haar pa was ook al op die gewilde The Ellen Show.

Die vierjarge Claire het vir Paasfees ʼn musiekvideo vrygestel waar sy die lied, “Beautiful Saviour” sing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Stella ·

Die dogtertjie wat so eerlik en opreg sing is n inspirasie vir die paasfees. Pragtig

Salome ·

AMEN. Prys die Here dat daar nog kinder is wat God verheerlik. Geseend is jy poppie en ook jou ouers in Jesus naam ame.

Marlene Fivaz ·

Wat ‘n pragtige suiwer, skoon kinderstemmetjie….en dan is nog so mooi!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.